
Ons is sooo opgewonde oor ons eerste leerder huiswerkboeke!
Hierdie boeke is perfek vir enige graad 4-9 leerder om die afskryf van huiswerk maklik en vinnig te maak.
Die huiswerkboek bevat die volgende bladsye:
-Voorblad met leerder se naam.
-Inligting oor jouself
-Belangrike datums
-Jaarkalender
-Verjaarsdae
-Klasrooster
-My puntelys
-Hierdie week se huiswerk
-Dagplan (datums ingesluit)
Hierdie boek word in PDF formaat gestuur.
Dit neem ons 48 uur om die boek te stuur na u e-pos adres.
HIERDIE BOEK IS A5
Anri
Miss
Anri Dempers, our founder, is an educator passionate about creating positive change in education. Miss Anri understands the challenges teachers face daily. Her vision for Miss Anri's Classroom stems from a genuine desire to simplify educators' lives and amplify the impact of their teaching. Our team is a dynamic blend of experienced educators, tech enthusiasts, and creative minds. We're united by a shared commitment to excellence in education and a genuine love for what we do.