
Hierdie oulike werkboekie bestaan uit opsommings en werkkaarte gebaseer op die 2023 jop.
Bladsye: 88
Memorandums vir werkkaarte ingesluit.
Belangrik: Dit het honderde ure geneem om hierdie produk te vervaardig. Ons versoek asseblief dat jy hierdie produk slegs binne jou eie skoolomgewing gebruik en nie aan ander onderwysers stuur nie. Jy kan gerus die skakel na die produk aan ander gee om dit self aan te koop. Ons waardeer jou begrip en ondersteuning in hierdie verband.
Anri
Miss
Anri Dempers, our founder, is an educator passionate about creating positive change in education. Miss Anri understands the challenges teachers face daily. Her vision for Miss Anri's Classroom stems from a genuine desire to simplify educators' lives and amplify the impact of their teaching. Our team is a dynamic blend of experienced educators, tech enthusiasts, and creative minds. We're united by a shared commitment to excellence in education and a genuine love for what we do.