
Graad 1 Afrikaans EAT Kwartaal 1 Werkboek (#2025)
R95.00
Price incl. VAT (15%) R12.39
Save this product for later
Graad 1 Afrikaans EAT Kwartaal 1 Werkboek (#2025)
Product Details
Hierdie oulike werkboek is propvol werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP(ATP) van 2024/2025.
Werkkaarte ingesluit:
- -Reageer op eenvoudige vrae
- -Wys na voorwerpe in prente deur na die instruksies te luister
- -Identifiseer beginklanke
- -Identifiseer woorde wat in stories, liedjies en rympies rym
- -Breek mondelinge sinne op in individuele woorde deur elke woord te klap
- -Beantwoord eenvoudige mondelinge vrae oor 'n storie
- -Teken 'n prent wat die hoofgedagte van die storie weergee
- -Skryf 'n onderskrif vir 'n tekening en lees dit terug
Dit is slegs beskikbaar in PDF.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
24 Bladsye
Display prices in:ZAR