EXCITING NEWS!! CHECK OUT OUR NEW WEBSITE! CLICK HERE - NEW LAUNCH ON 20 MARCH 2025

Graad 1 Lewensvaardighede Kwartaal 2 Werkboek (#2025)

R95.00
Price incl. VAT (15%) R12.39
Save this product for later
Share this product with your friends

Graad 1 Lewensvaardighede Kwartaal 2 Werkboek (#2025)

Product Details

Hierdie oulike werkboek bestaan uit opsommings en werkkaarte en is opgestel volgens die aangepaste JOP van 2024/2025.

Werkkaarte ingesluit:

  • Lede Van My Gesin
  • Hoe Lyk My Gesin
  • Onmiddellike En Uitgebreide Familie
  • Hoe Gee Ek Om Vir My Gesin
  • Veiligheid By Die Huis
  • Noodnommers
  • Dele Van My Liggaam
  • Liggaamsdele Wat Beweeg
  • Liggaamsdele Wat Mens Nie Kan Sien Nie
  • Liggaamsdele En Sintuie
  • Hou My Liggaam Veilig
  • Ja En Nee Gevoelens
  • Waarvoor Se Ek Ja En Nee


Hierdie werkboek is slegs beskikbaar in PDF formaat.

Bladsynommers is nie ingeluit nie.

Hierdie werkboek is 'n opgedateerde weergawe van 2024 se kwartaal 2 werkboek.


37 Bladsye

Contact us

Connect with us

About Us

Anri

Miss

Anri Dempers, our founder, is an educator passionate about creating positive change in education. Miss Anri understands the challenges teachers face daily. Her vision for Miss Anri's Classroom stems from a genuine desire to simplify educators' lives and amplify the impact of their teaching. Our team is a dynamic blend of experienced educators, tech enthusiasts, and creative minds. We're united by a shared commitment to excellence in education and a genuine love for what we do.