Hierdie oulike werkboek bestaan uit werkkaarte en is opgestel volgens die aangepaste JOP van 2024.
- Huise - soorte huise
- Huise - waarvan verskillende huise gemaak word
- Huise - huise vir verskillende weersomstandighede
- Prentekaarte - ons soek plekke en dinge
- Prentekaart - hoe vind ons plekke
- Water - gebruike van water
- Water - waterbesparing
- Water - berging van skoon water
- Hemelruim in die nag - verandering van dag na nag
- Hemelruim in die nag - hoe die hemelruim in die nag lyk
- Hemelruim in die nag - Die maan en die son
Dit is slegs beskikbaar in PDF.
Bladsynommers is nie ingesluit in.
Anri
Miss
Anri Dempers, our founder, is an educator passionate about creating positive change in education. Miss Anri understands the challenges teachers face daily. Her vision for Miss Anri's Classroom stems from a genuine desire to simplify educators' lives and amplify the impact of their teaching. Our team is a dynamic blend of experienced educators, tech enthusiasts, and creative minds. We're united by a shared commitment to excellence in education and a genuine love for what we do.