
Graad 1 Wiskunde Kwartaal 1 Werkboek (#2025)
R95.00
Price incl. VAT (15%) R12.39
Save this product for later
Graad 1 Wiskunde Kwartaal 1 Werkboek (#2025)
Product Details
Hierdie oulike werkboek is propvol werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP(ATP) van 2024/2025.
Werkkaarte ingesluit:
- -Tel van voorwerpe
- -Tel aan
- -Tel terug
- -Getalname en getalsimbole - skryf
- -Getalname en getalsimbole - tel
- -Getalname en getalsimbole - tel
- -Beskryf, vergelyk en orden getalle
- -Probleemoplossing - plus - minus
- -Probleemoplossing - groepering
- -Hoofrekene
- -Meetkundige patrone - knip
- -Meetkundige patrone - skryf
- -Getalpatrone - Tel aan
- -Getalpatrone - Tel terug
- -Posisie
- -3D voorwerpe
- -Tyd lees
- -Tydsverloop
- -Massa
- -Volume
- -Datahantering
Dit is slegs beskikbaar in PDF.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
Display prices in:ZAR