
Graad 1 Wiskunde Kwartaal 2 Werkboek (#2025)
R95.00
Price incl. VAT (15%) R12.39
Save this product for later
Graad 1 Wiskunde Kwartaal 2 Werkboek (#2025)
Product Details
Hierdie oulike werkboek bestaan uit opsommings en werkkaarte en is opgestel volgens die aangepaste JOP van 2024/2025.
Werkkaarte ingesluit:
-Tel van voorwerpe
-Tel aan en terug
-Getalname en -simbole
-Beskryf, vergelyk en orden getalle
-Optelling en aftrekking probleme
-Herhaaldelike optelling wat tot vermenogvuldiging lei
-Geld
-Hoofrekene
-Meetkudnige patrone
-Getalpatrone
-2D-vorms
-Volume
-Datahantering
Hierdie werkboek is slegs in PDF formaat beskikbaar.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
Hierdie werkboek is 'n opgedateerde weergawe van 2024 se kwartaal 2 werkboek.
75 Bladsye
Display prices in:ZAR