
Graad 2 Afrikaans EAT Kwartaal 2 Werkboek (2025)
R95.00
Price incl. VAT (15%) R12.39
Save this product for later
Graad 2 Afrikaans EAT Kwartaal 2 Werkboek (2025)
Product Details
Hierdie oulike werkboek is propvol werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP(ATP) van 2024/2025.
Werkkaarte ingesluit:
- Letter-klank-verhouding
- -tjie of -jie
- Verdeel eenvoudige 3-letter woorde
- Kort en lang vokale
- Byskrifte
- Onderskrifte
- Voltooi ontbrekende sinne
- Voltooi sinne
- y-klank
- aa-klank
- ee-klank
- oo-klank
- uu-klank
- ie-klank
Dit is slegs beskikbaar in PDF.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
45 Bladsye
Display prices in:ZAR