
Graad 2 Afrikaans Huistaal Kwartaal 1 Werkboek (#2025)
R95.00
Price incl. VAT (15%) R12.39
Save this product for later
Graad 2 Afrikaans Huistaal Kwartaal 1 Werkboek (#2025)
Product Details
Hierdie oulike werkboek is propvol werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP(ATP) van 2024/2025.
Werkkaarte ingesluit:
- -Luister en praat - Luister na 'n gedig en beantwoord vrae
- -Luister en praat - Opeenvolging van gebeure
- -Luister en praat - Instruksies
- -Luister en praat - Vertel 'n storie met 'n begin, middel en einde
- -Klanke - Enkelklanke
- -Klanke - Dubbelklanke
- -Klanke - Tweeklanke
- -Klanke - Rymwoorde
- -Klanke - Woordfamilies
- -Klanke - Bou woorde en sinne
- -Lees
Dit is slegs beskikbaar in PDF.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
97 Bladsye
Display prices in:ZAR