
Graad 2 Afrikaans Huistaal Kwartaal 2 Werkboek (#2025)
R95.00
Price incl. VAT (15%) R12.39
Save this product for later
Graad 2 Afrikaans Huistaal Kwartaal 2 Werkboek (#2025)
Product Details
Hierdie oulike werkboek is propvol werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP(ATP) van 2024/2025.
Werkkaarte ingesluit:
- Letter-Klank Verhoudings Van Alle Enkelklanke
- Woordfamilies
- Tweeklanke
- Rymwoorde
- Woordbou Br- En Bl- Woorde
- Woordbou Spr- En Skr-
- Patroonwerk
- Handskrif
- Skryf Paragrawe Na
- Emotiewe Woorde
- Druk Gevoelens Uit Oor ‘n Storie
- Lees Eenvoudige Instruksies
- Voorsetsels
- Lettergrepe
- Verlede Tyd En Teenwoordige Tyd
- Leestekens
- Woordeboek
- Die Skryfproses
- Skryfraam
- Uitnodiging
Dit is slegs beskikbaar in PDF.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
Hierdie is 'n opgedateerde weergawe van kwartaal 2 2024.
90 Bladsye
Display prices in:ZAR