
Graad 2 Afrikaans Huistaal Kwartaal 3 Werkboek (2024)
R95.00
Price incl. VAT (15%) R12.39
Save this product for later
Graad 2 Afrikaans Huistaal Kwartaal 3 Werkboek (2024)
Product Details
Hierdie oulike werkboek bestaan uit opsommings en werkkaarte en is opgestel volgens die aangepaste JOP van 2024.
Dit sluit die volgende in:
- beginklank en rymklank
- klankfamilies
- klankbou en lettergrepe
- eindklanke
- beginklanke
- begripstoets
- skryf 'n resep
- tydsvorme
Display prices in:ZAR