
Graad 3 Afrikaans EAT Kwartaal 2 Werkboek (2025)
R95.00
Price incl. VAT (15%) R12.39
Save this product for later
Graad 3 Afrikaans EAT Kwartaal 2 Werkboek (2025)
Product Details
Hierdie oulike werkboek is propvol werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP(ATP) van 2024/2025.
Werkkaarte ingesluit:
- Vokaalklanke
- Bou en klank woorde
- Twee konsonantkombinasies
- Twee konsonantkombinasies 2
- Rymklanke
- Bou en klank woorde
- Lang en kort vokaalklanke
- Begripslees
- Lyste
- Instruksies
- Skryf 'n paragraaf
- Skryf
- Leestekens
- Selfstandige naamwoorde
- Voorsetsels
Dit is slegs beskikbaar in PDF.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
48 Bladsye
Display prices in:ZAR