
Graad 3 Afrikaans HT kwartaal 1 beplanning en werkboek (2024)
R150.00
Price incl. VAT (15%) R19.57
Save this product for later
Graad 3 Afrikaans HT kwartaal 1 beplanning en werkboek (2024)
Product Details
Hierdie bundel bestaan uit:
-Beplanning vir week 1-10 (Ma-Vry)
Hierdie weeklikse beplanning is volgens die aangepaste JOP (ATP) se vereistes saamgestel en dit gee idees en riglyne oor hoe om jou les of tema aan te bied.
Die beplanning bevat ‘n verskeidenheid van addisionele prentekaarte, foto’s en tekste soos gedigte en stories, wat as aanvulling tot die les gebruik kan word.
Daar word aangedui watter hulpbronne tot aanvulling van die les gebruik kan word. Hierdie hulpbronne sluit die DBE boeke en werboeke van Juffrou Anri se Klaskamer in, afhangende van die les wat aangebied word.
Daar is ook plek vir onderwyser notas.
-Werkboek: Gebruik saam met die beplanning. Memorandums ingesluit.
BLADSYE: 207
Hierdie bundel word in PDF formaat gestuur. Ons sal dit in Word formaat aan u stuur op versoek.
Display prices in:ZAR