
Graad 3 Afrikaans Huistaal Kwartaal 1 Werkboek (#2025)
R95.00
Price incl. VAT (15%) R12.39
Save this product for later
Graad 3 Afrikaans Huistaal Kwartaal 1 Werkboek (#2025)
Product Details
Hierdie oulike werkboek is propvol werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP(ATP) van 2024/2025.
Werkkaarte ingesluit:
- -Instruksies
- -Begripstoets
- -Dubbelklanke
- -Tweevokaalklanke
- -aai ooi eeu oei
- -skr-spr-str
- -d of t
- -Lettergrepe
- -Rymwoorde
- -Alfabetiese volgorde
- -Skrif
- -Skryf instruksies neer
- -Paragrawe skryf
- -Leestekens
- -Tydsvorm
Dit is slegs beskikbaar in PDF.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
60 Bladsye
Display prices in:ZAR