
Graad 3 Afrikaans Huistaal Kwartaal 2 Werkboek (#2025)
R95.00
Price incl. VAT (15%) R12.39
Save this product for later
Graad 3 Afrikaans Huistaal Kwartaal 2 Werkboek (#2025)
Product Details
Hierdie oulike werkboek is propvol werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP(ATP) van 2024/2025.
Werkkaarte ingesluit:
- -er en -el Woorde
- -ng en -nk Woorde
- -like en -ige Woorde
- Lettergrepe
- Woordbou
- Klein En Hoof Letters In Lopende Skrif
- Transkribeer Woorde En Sinne In Lopende Skrif
- Verlede Tyd
- Teenwoordige Tyd
- Leestekens
- Selfstandige Naamwoorde
- Byvoeglike Naamwoorde
- Werkwoorde
- Bywoorde
- Die Skryf Van 'n Storie
- Reageer Op Ingewikkelde Instruksies
- -Eeu -Oei Klank
- Homonieme
- Homofone
- Sinsoorte
Dit is slegs beskikbaar in PDF.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
Hierdie is 'n opgedateerde weergawe van kwartaal 2 2024.
92 Bladsye
Display prices in:ZAR