EXCITING NEWS!! CHECK OUT OUR NEW WEBSITE! CLICK HERE - NEW LAUNCH ON 20 MARCH 2025

Graad 3 Lewensvaardighede Kwartaal 1 Werkboek (#2025)

R95.00
Price incl. VAT (15%) R12.39
Save this product for later
Share this product with your friends

Graad 3 Lewensvaardighede Kwartaal 1 Werkboek (#2025)

Product Details

Hierdie oulike werkboek is propvol werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP(ATP) van 2024/2025.

Werkkaarte ingesluit:

  • -Oor my - Wat is 'n Tydlyn
  • -Oor my - My eie tydlyn
  • -Gevoelens - Wat maak my gelukkig en ongelukkig
  • -Gevoelens - Herken gevoelens
  • -Gevoelens - Hoe om my gevoelens uit te druk
  • -Gevoelens - Hoe om jammer te sê
  • -Gesondheidsvoorligting - Neusbloei
  • -Gesondheidsvoorligting - Snywonde
  • -Gesondheidsvoorligting - Brandwond
  • -Gesondheidsvoorligting - Insekbyte
  • -Gesondheidsvoorligting - Moenie aan ander se bloed vat nie
  • -Reëls om my liggaam veilig te hou
  • -Ja- en nee gevoelens
  • -Om nee te sê vir mishandeling
  • -Meld mishandeling aan
  • -Leerders se regte en verandwoordelikhede
  • -Regte en verandwoordelikhede van skool huis omgewing ens
  • -Vakansiedae

Dit is slegs beskikbaar in PDF.

Bladsynommers word nie ingesluit nie.


Contact us

Connect with us

About Us

Anri

Miss

Anri Dempers, our founder, is an educator passionate about creating positive change in education. Miss Anri understands the challenges teachers face daily. Her vision for Miss Anri's Classroom stems from a genuine desire to simplify educators' lives and amplify the impact of their teaching. Our team is a dynamic blend of experienced educators, tech enthusiasts, and creative minds. We're united by a shared commitment to excellence in education and a genuine love for what we do.