
Graad 3 Lewensvaardighede Kwartaal 2 Werkboek (#2025)
R95.00
Price incl. VAT (15%) R12.39
Save this product for later
Graad 3 Lewensvaardighede Kwartaal 2 Werkboek (#2025)
Product Details
Hierdie oulike werkboek bestaan uit opsommings en werkkaarte en is opgestel volgens die aangepaste JOP van 2024/2025.
Werkkaarte ingesluit:
- Verskillende Voedselgroepe
- Wat 'n Gesonde Maaltyd Behels
- Hoe Om 'n Brood Te Bak
- Voedselgroepe
- Insekte Wat Kan Vlieg En Nie Kan Vlieg Nie
- Liggaamsdele Van 'n Insek
- Insek Name
- Lewensiklus Van 'n Hoender
- Lewensiklus Van 'n Skoenlapper
- Wat Is Herwinning
- Wat Kan Alles Herwin Word
- Hoe Kan Ek Die Aarde Help
Hierdie werkboek is slegs beskikbaar in PDF formaat.
Bladsynommers is nie ingeluit nie.
Hierdie werkboek is 'n opgedateerde weergawe van 2024 se kwartaal 2 werkboek.
39 Bladsye
Display prices in:ZAR