
Graad 3 Wiskunde Kwartaal 1 Werkboek (#2025)
R95.00
Price incl. VAT (15%) R12.39
Save this product for later
Graad 3 Wiskunde Kwartaal 1 Werkboek (#2025)
Product Details
Hierdie oulike werkboek is propvol werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP(ATP) van 2024/2025.
Werkkaarte ingesluit:
- -Tel van voorwerpe
- -Tel aan en terug
- -Getalname en getalsimbole
- -Orden getalle
- -Plekwaarde
- -Optelling en aftrekking
- -Herhaalde optelling
- -Verdeling wat lei na deling
- -Deling wat lei na breuke
- -Geld
- -Hoofrekene
- -Breuke
- -Meetkundige patrone
- -Getalpatrone
- -2D vorms
- -Tyd
- -Volume
- -Data
Dit is slegs beskikbaar in PDF.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
Display prices in:ZAR