Wow! Ons is sooo opgewonde oor hierdie pakket vir al ons Afrikaans EAT onderwysers.
Dit bestaan uit:
Beplanning vir week 1-10. (Aanloop, verloop en afloop van les)
Werkkaarte wat die volgende insluit: Lees en kyk , Luister en praat, Skryf en aanbied, vinnige taaloefeninge.
Taalstrukture en konvensies werkboek (opsommings en werkkaarte)
Kwartaal 3 assessering
Alles is gebaseer op die aangepaste jop.
Die gedig: Nagapies- deur Jaco Jacobs is nie ingesluit in die projek nie weens kopiereg. Die gedig kom voor in die boek 'Dit is nie 'n boek nie- Jaco Jacobs https://www.graffitiboeke.co.za/af/391148/Boeke?fb...
Anri
Miss
Anri Dempers, our founder, is an educator passionate about creating positive change in education. Miss Anri understands the challenges teachers face daily. Her vision for Miss Anri's Classroom stems from a genuine desire to simplify educators' lives and amplify the impact of their teaching. Our team is a dynamic blend of experienced educators, tech enthusiasts, and creative minds. We're united by a shared commitment to excellence in education and a genuine love for what we do.