Dit is nie nodig om senuweeagtig te wees oor die kwartaal 3 projek nie. Juffrou Anri is hier om te help!
Die oulike projek is mooi uiteengesit om die proses vir die leerder makliker en genotvol te maak.
Die projek bestaan uit die volgende (Taak 6 en 7):
-Navorsing
-Skryfstuk
-Mondeling
Daar word van die leerder verwag om hul eie gedig te skryf.
Die volgende gedigte moet gebruik word in die taak (nie ingesluit)
- 'n Tingeling ding deur Francois Bloem
-Die Gogga Parade deur Fanie Viljoen
-Muskiet deur Pieter W. Grobbelaar
Anri
Miss
Anri Dempers, our founder, is an educator passionate about creating positive change in education. Miss Anri understands the challenges teachers face daily. Her vision for Miss Anri's Classroom stems from a genuine desire to simplify educators' lives and amplify the impact of their teaching. Our team is a dynamic blend of experienced educators, tech enthusiasts, and creative minds. We're united by a shared commitment to excellence in education and a genuine love for what we do.