Hierdie oulike beplanning vir kwartaal 2 is net wat jy benodig om jou kwartaal mee te begin! Jy hoef nie verder te soek nie!
+- 100 bladsye.
Hierdie beplanning is gebaseer op die aangepaste jop.
Dit sluit in:
Beplanning vir week 1-8. (Aanloop, verloop en afloop van les)
Werkkaarte wat die volgende insluit: Lees en kyk , Luister en praat, Skryf en aanbied, vinnige taaloefeninge.
Hierdie beplanning is uniek in die sin dat dit nie net gebaseer is op die gewilde handboeke - Platinum nie - maar ook met die doel om dit so omvattend as moontlik te maak, sodat enige onderwyser wat hierdie vak aanbied, daarvan kan gebruik maak. Vir die Platinum- en Afrikaans Sonder Grense-reekse is daar selfs bladsynommers ingesluit. Daar is ook ruimte vir onderwysernotas en plek om jou eie bladsyenommers in te vul.
Anri
Miss
Anri Dempers, our founder, is an educator passionate about creating positive change in education. Miss Anri understands the challenges teachers face daily. Her vision for Miss Anri's Classroom stems from a genuine desire to simplify educators' lives and amplify the impact of their teaching. Our team is a dynamic blend of experienced educators, tech enthusiasts, and creative minds. We're united by a shared commitment to excellence in education and a genuine love for what we do.