
Graad 4 Afrikaans Huistaal Vaardigheidsboek [Kwartaal 2] (2025)
R199.00
Price incl. VAT (15%) R25.96
Save this product for later
Graad 4 Afrikaans Huistaal Vaardigheidsboek [Kwartaal 2] (2025)
Product Details
Graad 4 Afrikaans Huistaal Vaardigheidsboek [Kwartaal 2] (2025)
Hierdie boek sluit die volgende drie van die vyf tekstipes van kwartaal 2 in:
- Weerverslag: Luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied, week 1-2 se taalstrukture en –konvensies.
- Dialoog: Luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied, week 3-4 se taalstrukture en –konvensies.
- Instruksieteks: Luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied, week 7-8 se taalstrukture en –konvensies.
Die boek bestaan uit omvattende aktiwiteite wat elke vaardigheid in Afrikaans bevorder.
Hierdie boek is slegs in PDF-formaat beskikbaar.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
64 Bladsye
Display prices in:ZAR