
Graad 4 Geografie Kwartaal 1 Werkboek (#2025)
R95.00
Price incl. VAT (15%) R12.39
Save this product for later
Graad 4 Geografie Kwartaal 1 Werkboek (#2025)
Product Details
Hierdie oulike werkboek is propvol opsommings en werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP(ATP) van 2024/2025.
Werkkaarte ingesluit:
- -Plekke waar mense woon
- -Werke van mense
- -Geboue in verskillende plekke
- -Paaie en voetpaaie
- -Landmerke
- -Beskryf 'n kort rit
- -Verduidelik om van een plek na 'n ander te gaan
- -Behoeftes van mense
- -Mense voorsien in hul behoeftes
Dit is slegs beskikbaar in PDF.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
60 Bladsye
Display prices in:ZAR