Hierdie oulike aktiwiteitsboek is propvol aktiwiteite vir kwartaal 1.
Dit bevat die volgende:
Mense en plekke: Plekke om te woon op: - plaas, - bieredorpie - dorp,- stad.
Mense en plekke: Werk:werk wat mense doen op verskillende plekke.
Mense en plekke: Geboue in verskillende plekke en hul gebruike - geboue soos huise, diereskuilings, winkels, skole, klinieke, banke, kantore, plekke van aanbidding, fabrieke, motorhuise en treinstasies.
Bakens om die roete te verduidelik: Die identifisering van bakens - natuurlike en menslike.
Beskryf en teken ‘n kort reis - soos die pad na skool.
Verduidelik hoe om van een plek na ‘n ander te reis.
- links, - regs,- reguit,- bakens - name van die paaie
Mense en hul behoeftes : Wat alle mense benodig: Water, kos, skuiling.
Wat alle mense benodig:gesondheidsorg, - energie.
Gebasseer op 2022 se atp.
Anri
Miss
Anri Dempers, our founder, is an educator passionate about creating positive change in education. Miss Anri understands the challenges teachers face daily. Her vision for Miss Anri's Classroom stems from a genuine desire to simplify educators' lives and amplify the impact of their teaching. Our team is a dynamic blend of experienced educators, tech enthusiasts, and creative minds. We're united by a shared commitment to excellence in education and a genuine love for what we do.