Hierdie oulike aktiwiteitsboek is propvol aktiwiteite vir kwartaal 1.
Dit bevat die volgende:
Stel die onderwerp bekend: Plaaslike Geskiedenis.
Stories en ervaring van ouer familie en gemeenskapslede (insluitend kos, klere en vervoer) Voorwerpe wat gebruik word deur ouer familie en gemeenskapslede (gereedskap, speelgoed en kookgereedskap)
Hoe mense toe en nou geleef het
Die vind van ‘n verskeidenheid van vorme van inligting oor die geskiedenis van ‘n plaaslike gebied
Hoe kan ons oor die hede uitvind in ‘n plaaslike gebied • inligting vanaf foto’s, inligting vanaf geskrifte, inligting vanaf stories en onderhoude met mense , inligting vanaf voorwerpe
hersieningswerkkaarte
Anri
Miss
Anri Dempers, our founder, is an educator passionate about creating positive change in education. Miss Anri understands the challenges teachers face daily. Her vision for Miss Anri's Classroom stems from a genuine desire to simplify educators' lives and amplify the impact of their teaching. Our team is a dynamic blend of experienced educators, tech enthusiasts, and creative minds. We're united by a shared commitment to excellence in education and a genuine love for what we do.