
Graad 5 Afrikaans EAT Kwartaal 1 Basislyn Assesserings (2024)
R150.00
Price incl. VAT (15%) R19.57
Save this product for later
Graad 5 Afrikaans EAT Kwartaal 1 Basislyn Assesserings (2024)
Product Details
Hierdie basislyn assesseringsbundel is geskep om die verskillende vaardighede van die leerder te toets.
Dit sluit in 5 verskillende assesserings met rubrieke en memorandums vir :
-Luister
-Lees
-Skryf
-Mondeling
-Taal en begrip
Dit sluit ook uiteengesette metodes hoe om ‘n skryfwerk en mondeling te voltooi.
Display prices in:ZAR