
Graad 5 Afrikaans EAT Kwartaal 1 Beplanning (#2025)
R199.00
Price incl. VAT (15%) R25.96
Save this product for later
Graad 5 Afrikaans EAT Kwartaal 1 Beplanning (#2025)
Product Details
Hierdie oulike beplanning vir kwartaal 1 is net wat jy benodig om jou kwartaal mee te begin! Jy hoef nie verder te soek nie!
Hierdie beplanning is gebaseer op die aangepaste JOP (ATP) van 2024/2025.
Dit sluit in:
Beplanning vir Week 1-10.
Hierdie beplanning is uniek in die sin dat dit nie net op die gewilde handboeke, Afrikaans sonder grense, gebaseer is nie, maar ook met die doel om dit so omvattend as moontlik te maak, sodat enige onderwyser wat hierdie vak aanbied, daarvan kan gebruik maak.
Hierdie beplanning is slegs beskikbaar in PDF formaat.
Bladsynommers is nie ingsluit nie.
104 Bladsye
Display prices in:ZAR