
Graad 5 Afrikaans EAT kwartaal 1 werkboek (#2025)
R95.00
Price incl. VAT (15%) R12.39
Save this product for later
Graad 5 Afrikaans EAT kwartaal 1 werkboek (#2025)
Product Details
Hierdie pragtige werkboek bestaan uit opsommings en werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP (ATP) van 2024/2025. Die gebruik van helder voorbeelde en prente maak hierdie werkboek ‘n waardevolle, kindervriendelike hulpbron vir die verkenning van afrikaans taal konsepte op ‘n gestruktureerde en prettige manier.
Werkkaarte ingesluit:
-Werkwoorde
-Enkelvoudige en saamgestelde sinne
-Leestekens
-Voornaamwoorde
-Byvoeglike naamwoorde
-Voegwoorde
-Stamwoorde, voorvoegsels en agtervoegsels
-Sinonieme en antonieme
-Lidwoorde
-Woordverdeling
-Bywoorde van wyse, tyd en plek
Memorandums word ingesluit.
Hierdie werkboek is slegs in PDF formaat beskikbaar.
Bladsynommers is nie ingesluit nie.
41 bladsye
Display prices in:ZAR