Hierdie projek is ongelooflik oulik en pragtig saamgestel!
Dit sluit die volgende in:
-Taak 6 en 7 (Navorsing / skryfwerk / mondeling)
-Beskrywings en leiding oor hoe om navorsing te doen / die skryfproses en mondeling.
-Riglyne vir die onderwyser oor die projek.
-'n Skyfievertoning.
Die projek word in PDF formaat gestuur.
Dit bestaan uit 'n totaal van 40 bladsye.
GEDIGTE BENODIG VIR DIE TAAK:
KLARA MAJOLA – DJ OPPERMAN
DIE GOGGA PARADE – FANIE VILJOEN
MUSKIET – PIETER W. GROBBELAAR
Anri
Miss
Anri Dempers, our founder, is an educator passionate about creating positive change in education. Miss Anri understands the challenges teachers face daily. Her vision for Miss Anri's Classroom stems from a genuine desire to simplify educators' lives and amplify the impact of their teaching. Our team is a dynamic blend of experienced educators, tech enthusiasts, and creative minds. We're united by a shared commitment to excellence in education and a genuine love for what we do.