
Graad 5 Afrikaans HT / EAT kwartaal 3 projek (2024)
R95.00
Price incl. VAT (15%) R12.39
Save this product for later
Graad 5 Afrikaans HT / EAT kwartaal 3 projek (2024)
Product Details
Hierdie projek is ongelooflik oulik en pragtig saamgestel!
Dit sluit die volgende in:
-Taak 6 en 7 (Navorsing / skryfwerk / mondeling)
-Beskrywings en leiding oor hoe om navorsing te doen / die skryfproses en mondeling.
-Riglyne vir die onderwyser oor die projek.
-'n Skyfievertoning.
Die projek word in PDF formaat gestuur.
Die drama (nie ingesluit) handel oor Blinkertjies in my Pa se Baard deur Fanie Viljoen: https://www.lapa.co.za/blinkertjies-in-pa-se-baard...
Display prices in:ZAR