
Graad 5 Afrikaans Huistaal Kwartaal 3 Volledige Pakket (2024)
R350.00
Price incl. VAT (15%) R45.65
Save this product for later
Graad 5 Afrikaans Huistaal Kwartaal 3 Volledige Pakket (2024)
Product Details
Wow! Ons is sooo opgewonde oor hierdie pakket vir al ons Afrikaans HUISTAAL onderwysers.
Dit bestaan uit:
Beplanning vir week 1-10. (Aanloop, verloop en afloop van les)
Werkkaarte wat die volgende insluit: Lees en kyk , Luister en praat, Skryf en aanbied, vinnige taaloefeninge.
Taalstrukture en konvensies werkboek (opsommings en werkkaarte)
Kwartaal 3 assessering
Alles is gebaseer op die aangepaste jop.
Hierdie skakel kan gebruik word om toegang te verkry tot die kortverhaal: https://www.lapa.co.za/blinkertjies-in-pa-se-baard...
Display prices in:ZAR