
Graad 5 Afrikaans Huistaal Kwartaal 4 werkboek (2024)
R95.00
Price incl. VAT (15%) R12.39
Save this product for later
Graad 5 Afrikaans Huistaal Kwartaal 4 werkboek (2024)
Product Details
Hierdie bitter oulike werkboekie bevat opsommings en aktiwiteite gebaseer op die aangepaste jop.
Onderwerpe behandel:
- Sinonieme en antonieme
- Homofone en homonieme
- Enkelfoudige en saamgestelde sinne
- Afkortings
- Byvoeglike naamwoorde
- Bywoorde
- Idiome
- Lidwoorde
- Onderwerp, voorwerp, gesegde
- Ontkenning
- Opbreek van woorde
- Voegwoorde
- Woordeskat
Display prices in:ZAR