
Graad 5 Afrikaans Huistaal Vaardigheidsboek [Kwartaal 2] (2025)
R199.00
Price incl. VAT (15%) R25.96
Save this product for later
Graad 5 Afrikaans Huistaal Vaardigheidsboek [Kwartaal 2] (2025)
Product Details
Hierdie boek sluit die volgende drie van die vyf tekstipes van kwartaal 2 in:
- Weerverslag: Luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied, taalstrukture en –konvensies. (Week 1-2)
- Drama: Luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied, taalstrukture en –konvensies. (Week 3-4)
- Verslag: Luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied, taalstrukture en –konvensies. (Week 5-6)
Die boek bestaan uit omvattende aktiwiteite wat elke vaardigheid in Afrikaans bevorder.
Hierdie boek is slegs in PDF-formaat beskikbaar.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
66 Bladsye
Display prices in:ZAR