Hierdie oulike aktiwiteitsboek is propvol aktiwiteite vir kwartaal 1.
Dit bevat die volgende:
·Persoonlike sterkpunte: identifiseer, ondersoek en waardeer eie sterkpunte.
·Ander se sterkpunte.
·Suksesvolle ervarings as gevolg van eie sterkpunte: prestasies en opwindende ervarings.
·Maniere om minder suksesvolle ervarings in positiewe leerervarings te omskep.
·Persoonlike ervaring van groepwerk: tuis en by die skool.
·Gee en ontvang terugvoering.
·Gepaste maniere om terugvoering te gee: positiewe en negatiewe terugvoering.
·Emosies: Wat is en begrip vir ʼn verskeidenheid emosies: liefde, geluk, hartseer, vrees en jaloesie.
·Begrip vir eie emosies: gepaste maniere om eie emosies uit te druk; en Vaardighede om emosies op ʼn positiewe manier te bestuur.
·Verhoudinge met vriende, ouer persone en vreemdelinge.
·Veilige en onveilige verhoudinge.
·Slegte en goeie verhoudinge.
·Voordele van goeie en veilige verhoudinge.
Anri
Miss
Anri Dempers, our founder, is an educator passionate about creating positive change in education. Miss Anri understands the challenges teachers face daily. Her vision for Miss Anri's Classroom stems from a genuine desire to simplify educators' lives and amplify the impact of their teaching. Our team is a dynamic blend of experienced educators, tech enthusiasts, and creative minds. We're united by a shared commitment to excellence in education and a genuine love for what we do.