
Graad 5 PSW Kwartaal 4 Werkboek (2024)
R95.00
Price incl. VAT (15%) R12.39
Save this product for later
Graad 5 PSW Kwartaal 4 Werkboek (2024)
Product Details
Hierdie oulike werkboek bevat opsommings en werkkaarte. Dit is gebaseer op die aangepaste JOP van 2023/2024.
Onderwerpe ingesluit:
- Plaaslike gesondheidsprobleme
- Oorsake van gesondheidsprobleme
- Malaria
- Masels
- MIV en VIGS
- Die stigma van MIV en VIGS
- Misbruik van middels
- Negatiewe effekte van dwelms
Dit is slegs in PDF beskikbaar.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
Display prices in:ZAR