
Graad 6 Afrikaans Huistaal Kwartaal 4 werkboek (2024)
R95.00
Price incl. VAT (15%) R12.39
Save this product for later
Graad 6 Afrikaans Huistaal Kwartaal 4 werkboek (2024)
Product Details
Hierdie bitter oulike werkboekie bevat opsommings en aktiwiteite gebaseer op die aangepaste jop.
Onderwerpe behandel:
- Trappe van vergelyking en intensiewe vorm
- Byvoeglike naamwoorde
- Bywoorde
- Direkte en indirekte rede
- Enkelvoudige en saamgestelde sinne
- Onderwerp, voorwerp en gesegde
- Sinonieme en antonieme
- Sinsoorte
- Telwoorde
- Voorsetsels
- Woordeskat
Display prices in:ZAR