EXCITING NEWS!! CHECK OUT OUR NEW WEBSITE! CLICK HERE - NEW LAUNCH ON 20 MARCH 2025

Graad 6 Geskiedenis Kwartaal 2 Werkboek (2025)

R95.00
Price incl. VAT (15%) R12.39
Save this product for later
Share this product with your friends

Graad 6 Geskiedenis Kwartaal 2 Werkboek (2025)

Product Details

Hierdie oulike werkboek is propvol opsommings en werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP(ATP) van 2024/2025.

Konsepte ingesluit:

  • Redes vir Europese verkenning.
  • Die Europese Renaissance gedurende die 15de en 16de eeue – ‘n Bepalende oomblik in Europese geskiedenis.
  • Nuwe idees en kennis- Uitvindings: • Buskruit • Magneetkompas • Karveel (insluitend invloed op Europa van ander plekke).
  • Nuuskierigheid oor die wêreld.
  • Verspreiding van die Christelike geloof – Oorgang oor die see en die soeke na die Ooste.
  • Europese handelsroete na die Ooste via Suider-Afrika.
  • Dias en sy bemanning ontmoet die Khoikhoi in Mosselbaai in 1488.
  • Die reis van Da Gama.
  • Die reise van die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie (NOIK).

Dit is slegs in PDF formaat beskikbaar.

Bladsynommers word nie ingesluit nie.

39 Bladsye

Contact us

Connect with us

About Us

Anri

Miss

Anri Dempers, our founder, is an educator passionate about creating positive change in education. Miss Anri understands the challenges teachers face daily. Her vision for Miss Anri's Classroom stems from a genuine desire to simplify educators' lives and amplify the impact of their teaching. Our team is a dynamic blend of experienced educators, tech enthusiasts, and creative minds. We're united by a shared commitment to excellence in education and a genuine love for what we do.