Hierdie oulike aktiwiteitsboek is propvol aktiwiteite vir kwartaal 1.
Dit bevat die volgende:
Positiewe selfbeeld: liggaamsbeeld:
Ander invloede op liggaamsbeeld: media en gemeenskap.
Aanvaarding van self.
Vermoëns, belangstellings en potensiaal
Identifiseer eie vermoëns, belangstellings en potensiaal.
Verhouding tussen vermoëns, belangstellings en potensiaal
Skepgeleenthede om die meeste te maak van eie vermoëns, belangstellings en potensiaal: ondersoek ʼn verskeidenheid bronne
Aksieplan om die meeste te maak van eie vermoëns, belangstellings te beoefen en eie potensiaal te ontwikkel.
Groepsdruk:
Voorbeelde van groepsdruk in verskillende situasies: skool en gemeenskap.
Gepaste reaksies op groepsdruk in verskillende situasies.
Probleemoplossings vaardighede
In konfliksituasies: bly veilig en hoe om jouself en ander te beskerm.
Om as tussenganger op te tree.
Vaardighede om die vrede te bewaar: aanvaarding van self en ander, bewys van respek teenoor ander, samewerking, persoonlike verantwoordelikheid vir jou aksies, uister vaardighede.
Anri
Miss
Anri Dempers, our founder, is an educator passionate about creating positive change in education. Miss Anri understands the challenges teachers face daily. Her vision for Miss Anri's Classroom stems from a genuine desire to simplify educators' lives and amplify the impact of their teaching. Our team is a dynamic blend of experienced educators, tech enthusiasts, and creative minds. We're united by a shared commitment to excellence in education and a genuine love for what we do.