Hierdie oulike aktiwiteitsboek is propvol aktiwiteite vir kwartaal 1.
Dit bevat die volgende:
Breedtegraad en lengtegraad op ‘n aardbol.
Konsep van halfronde.
Noordelike en Suidelike halfronde - geskei deur die ewenaar.
Oostelike en Westelike halfronde - geskei deur die Greenwich Meridiaan en 180° lengtelyn.
Enige plek op die aardbol is in twee halfronde - noord of suid en oos of wes.
Ligging van Suid-Afrika in Suidelike-en Oostelike- halfronde.
Breedte- en Lengtegraad op ‘n kaart (grade) - van ‘n aardbol tot ‘n plat kaart Vind geselekteerde lande en stede in breedte-en lengtegraad.
Konsep van skaal Klein-en grootskaalse kaarte: verskillende skale vir verskillende kaarte - van wêreldkaarte tot straatkaarte.
Lynskaal Woordskaal.
Meet reguitlyn- afstande tussen stede op ‘n Suid-Afrikaanse en die wêreldkaart.
Meet reguitlyn-afstande tussen stede op ‘n Suid- Afrikaanse en die wêreldkaart.
Soorte inligting voorsien in ‘n atlas
Hoe die inligting op ‘n atlas georganiseerd is.
Eie provinsie in ‘n atlas: Watter inligting kan ‘n kaart oor ‘n provinsie gee?
Gebaseer op 2022 se atp.
Anri
Miss
Anri Dempers, our founder, is an educator passionate about creating positive change in education. Miss Anri understands the challenges teachers face daily. Her vision for Miss Anri's Classroom stems from a genuine desire to simplify educators' lives and amplify the impact of their teaching. Our team is a dynamic blend of experienced educators, tech enthusiasts, and creative minds. We're united by a shared commitment to excellence in education and a genuine love for what we do.