EXCITING NEWS!! CHECK OUT OUR NEW WEBSITE! CLICK HERE - NEW LAUNCH ON 20 MARCH 2025

Graad 7 Afrikaans EAT Kwartaal 2 Werkboek (2025)

R95.00
Price incl. VAT (15%) R12.39
Save this product for later
Share this product with your friends

Graad 7 Afrikaans EAT Kwartaal 2 Werkboek (2025)

Product Details

Hierdie pragtige werkboek bestaan uit opsommings en werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP (ATP) van 2024/2025. Die gebruik van praktiese voorbeelde en helder prente maak hierdie werkboek ‘n waardevolle, leerdervriendelike hulpbron vir die verkenning van Afrikaanstaalkonsepte op ‘n gestruktureerde en interessante manier.

Werkkaarte ingesluit:

-Eiename, geslag, meervoude

-Byvoeglike naamwoord

-Telwoorde

-Direkte en indirekte rede

-Sinonieme en antonieme

-Letterlike en figuurlike betekenis

-Sinsoorte

-Homonieme

-Lydende en bedrywende vorm

-Enkelvoudige sinne

-Idiome en spreekwoorde

-Teenwoordige - en verlede tyd


Memorandums word ingesluit.

Hierdie werkboek is slegs in PDF formaat beskikbaar.

Bladsynommers is nie ingesluit nie.

66 bladsye



Contact us

Connect with us

About Us

Anri

Miss

Anri Dempers, our founder, is an educator passionate about creating positive change in education. Miss Anri understands the challenges teachers face daily. Her vision for Miss Anri's Classroom stems from a genuine desire to simplify educators' lives and amplify the impact of their teaching. Our team is a dynamic blend of experienced educators, tech enthusiasts, and creative minds. We're united by a shared commitment to excellence in education and a genuine love for what we do.