
Graad 1 Afrikaans Huistaal Kwartaal 4 Beplanning (2024)
R150.00
Price incl. VAT (15%) R19.57
Save this product for later
Graad 1 Afrikaans Huistaal Kwartaal 4 Beplanning (2024)
Product Details
Hierdie bundel bestaan uit:
-Beplanning vir week 1-10 (Ma-Vry)
Hierdie weeklikse beplanning is volgens die aangepaste JOP van 2024
saamgestel en dit gee idees en riglyne oor hoe om jou les of tema aan te
bied. Daar word aangedui watter hulpbronne tot aanvulling van die les
gebruik kan word.
Daar is ook plek vir onderwyser notas.
Hierdie bundel word slegs in PDF formaat gestuur.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
Display prices in:ZAR