EXCITING NEWS!! CHECK OUT OUR NEW WEBSITE! CLICK HERE - NEW LAUNCH ON 20 MARCH 2025

Graad 7 Geskiedenis Kwartaal 2 Werkboek (2025)

R95.00
Price incl. VAT (15%) R12.39
Save this product for later
Share this product with your friends

Graad 7 Geskiedenis Kwartaal 2 Werkboek (2025)

Product Details

Hierdie oulike werkboek is propvol opsommings en werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP(ATP) van 2024/2025.

Konsepte ingesluit:

  • Wes-Afrika voor die Europese slawehandel.
  • Die aard van slawerny in Wes-Afrika voor die Europeërs.
  • Plantasies: Tabak, rys, suikerriet en katoen.
  • Redes vir die gebruik van slawe-arbeid.
  • Hoe slawe gevang, verkoop en vanaf Wes-Afrika vervoer is.
  • Slawe-markte – Aantal slawe wat na Amerika geneem is.
  • Wat met die rou materiaal gebeur het wat slawe geproduseer het.
  • Hoe dit was om ‘n plantasieslaaf in die Amerikaanse Suide te wees.
  • Slawekultuur in liedere en verhale.
  • Weerstand teen slawerny – Individuele reaksies soos traagheid, passiwiteit, onverskilligheid, werk ontduiking, alkoholisme, vlug, selfmoord, brandstigting en die moord op eienaars.
  • Nat Turner se opstand in 1831.
  • Joseph Cinqué en die Amistad-mutinie van 1839.
  • Die Ondergrondse Spoorweg – ‘n Informele netwerk van geheime roetes en skuilplekke wat ontsnapte slawe gehelp het.
  • Harriet Tubman – ‘n Slaaf wat na vryheid ontsnap en ander slawe gehelp het om te ontsnap.
  • Die storie van John Brown en sy missie om slawerny af te skaf.

Dit is slegs in PDF formaat beskikbaar.

Bladsynommers word nie ingesluit nie.

59 Bladsye

Contact us

Connect with us

About Us

Anri

Miss

Anri Dempers, our founder, is an educator passionate about creating positive change in education. Miss Anri understands the challenges teachers face daily. Her vision for Miss Anri's Classroom stems from a genuine desire to simplify educators' lives and amplify the impact of their teaching. Our team is a dynamic blend of experienced educators, tech enthusiasts, and creative minds. We're united by a shared commitment to excellence in education and a genuine love for what we do.