
Graad 7 Wiskunde Kwartaal 1 Werkboek [Volume 1] (#2025)
R95.00
Price incl. VAT (15%) R12.39
Save this product for later
Graad 7 Wiskunde Kwartaal 1 Werkboek [Volume 1] (#2025)
Product Details
Hierdie oulike werkboek is propvol opsommings en werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP(ATP) van 2024/2025 en die KABV(CAPS).
Werkkaarte ingesluit:
- -Hoofrekene
- -Vermenigvuldigingsfeite
- -Omgekeerde bewerkings
- -Orden, beskryf en voorstelling van minstens 9-syfer heelgetalle.
- -Afronding tot die naaste 5, 10, 100 en 1 000
- -Eienskappe van getalle
- -Vermenigvuldiging
- -Deling 4-syfer getalle deur 2-syfer getalle
- -Koers en verhouding
- -Finansiële wiskunde
Dit is slegs beskikbaar in PDF.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
68 Bladsye
Display prices in:ZAR