
Graad 8 Lewensoriëntering kwartaal 3 werkboek
R95.00
Price incl. VAT (15%) R12.39
Save this product for later
Graad 8 Lewensoriëntering kwartaal 3 werkboek
Product Details
Hierdie bitter oulike werkboek bestaan uit opsommings en werkkaarte. Dit is dieselfde as 2022 se werkboekie, maar aangepas volgens die 2023 jop.
Dit is in Engels en Afrikaans beskikbaar.
Die werkboekie sluit nie 'n memorandum in nie omdat daar van die leerder vereis word om hul eie ervaringe en opinies te deel.
Indien u 'n ouer is wat die werkboekie aankoop-maak asb seker dat die skool met die aangepaste jaaronderrigplan werk.
Display prices in:ZAR