Hierdie storiekaarte kan 'n waardevolle hulpmiddel wees om leesvlotheid vir leerders te bevorder. Deur herhalende leesstrukture te gebruik en 'n verskeidenheid woordeskatwoorde bekend te stel, bied die kaarte genoeg oefening om hardop te lees en selfvertroue te bou. Leerders kan fokus op die dekodering van woorde, die verbetering van uitspraak en die ontwikkeling van ‘n goeie leesritme.
Die visuele kaarte verskaf addisionele inligting aan die leser om die nuwe aangeleerde woord te herken.
Anri
Miss
Anri Dempers, our founder, is an educator passionate about creating positive change in education. Miss Anri understands the challenges teachers face daily. Her vision for Miss Anri's Classroom stems from a genuine desire to simplify educators' lives and amplify the impact of their teaching. Our team is a dynamic blend of experienced educators, tech enthusiasts, and creative minds. We're united by a shared commitment to excellence in education and a genuine love for what we do.