
Graad R Lewensvaardighede Kwartaal 1 Werkboek (#2025)
Graad R Lewensvaardighede Kwartaal 1 Werkboek (#2025)
Hierdie oulike werkboek bestaan uit opsommings en werkkaarte en is opgestel volgens die aangepaste JOP van 2024/2025.
Werkkaarte ingesluit:
-Ek - Alles oor my
-By die skool - Mense en plekke in die skool
-In die klaskamer
-Boeke - Alles oor boeke
-Dae van die week - Wat doen ons elke dag
-Dae van die week - Gister, vandag en môre
-My liggaam - Verskillende liggaamsdele
-My liggaam - Funksies van liggaamsdele
-My liggaam - Wat my liggaam nodig het om gesond te bly
-Gesonde leefwyse - Goeie higiëne
-Gesonde leefwyse - Oefening
-Gesonde leefwyse - Was vrugte voordat dit geëet word
-Somer - Hoe dit mense beïnvloed
-Somer - Hoe dit die natuur en diere beïnvloed
-Vorms en kleure rondom ons - Vorms
-Vorms en kleure rondom ons - Kleur
-Vorms en kleure rondom ons - Skakerings
Hierdie werkboek is slegs beskikbaar in PDF formaat.
Bladsynommers is nie ingeluit nie.
58 Bladsye