
Graad R Lewensvaardighede Kwartaal 4 Werkboek (2024)
R95.00
Price incl. VAT (15%) R12.39
Save this product for later
Graad R Lewensvaardighede Kwartaal 4 Werkboek (2024)
Product Details
Hierdie oulike werkboek bestaan uit werkkaarte en is opgestel volgens die aangepaste JOP van 2023/2024.
- Lente - Die weer in Lente
- Lente - Hoe dit die natuur en diere beïnvloed
- Lente - Hoe dit mense beïnvloed
- Voëls - Verskillende soorte voëls
- Voëls - Algemene eienskappe
- Voëls - Voëls wat nie kan vlieg nie
- Reptiele - Verskillende reptiele
- Reptiele - Eienskappe van reptiele
- Dinosourusse - Verskillende dinosourusse
- Dinosourusse - Hoe hulle geleef het
- Wilde diere - Wat is 'n wilde dier
- Wilde diere - Soorte wilde diere
- Wilde diere - Waar kry ons wilde diere
- Wilde diere - Leefwyses van wilde diere
- Sport - Sportsoorte
-Sport - Waarom is sport belangrik
Dit is slegs beskikbaar in PDF.
Bladsynommers is nie ingesluit in.
Display prices in:ZAR