
Graad R Wiskunde Kwartaal 1 Werkboek (#2025)
R95.00
Price incl. VAT (15%) R12.39
Save this product for later
Graad R Wiskunde Kwartaal 1 Werkboek (#2025)
Product Details
Hierdie oulike werkboek bestaan uit opsommings en werkkaarte en is opgestel volgens die aangepaste JOP van 2024/2025.
Werkkaarte ingesluit:
-Tel van voorwerpe
-Tel aan en terug
-Getalname en -simbole
-Beskryf, vergelyk en orden getalle
-Rangorde
-Beskryf, vergelyk en orden getalle
-Ruimte en vorm - Posisie, orientasie en ruimte
-Ruimte en vorm - 3D voorwerpe
-Ruimte en vorm - 2D vorms
-Ruimte en vorm - Simmetrie
-Meting - Tyd
-Meting - Lengte
-Versamel en sorteer voorwerpe
-Voorstelling van versamelings voorwerpe
-Datahantering - Doen verslag oor data
Hierdie werkboek is slegs in PDF formaat beskikbaar.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
49 Bladsye
Display prices in:ZAR