
Graad R Wiskunde Kwartaal 4 Beplanning (2024)
R150.00
Price incl. VAT (15%) R19.57
Save this product for later
Graad R Wiskunde Kwartaal 4 Beplanning (2024)
Product Details
Hierdie bundel bestaan uit:
-Beplanning vir week 1-10 (Ma-Vry)
Hierdie weeklikse beplanning is volgens die aangepaste JOP (ATP) se vereistes saamgestel en dit gee idees en riglyne oor hoe om jou les of tema aan te bied. Daar word aangedui watter hulpbronne tot aanvulling van die les gebruik kan word.
Daar is ook plek vir onderwyser notas.
Hierdie bundel word in PDF formaat gestuur.
Display prices in:ZAR