EXCITING NEWS!! CHECK OUT OUR NEW WEBSITE! CLICK HERE - NEW LAUNCH ON 20 MARCH 2025

My Graad 1 Luister en Praat Boekie [Kwartaal 1] (#2025)

R35.00
Price incl. VAT (15%) R4.57
Save this product for later
Share this product with your friends

My Graad 1 Luister en Praat Boekie [Kwartaal 1] (#2025)

Product Details

Met hierdie oulike boekie sal leerders oor die volgende kennis en vaardighede beskik:


-Luister en praat

  • Die leerling kan eenvoudige instruksies luister en toepaslike reaksies gee.
  • Die leerling toon belangstelling deur na stories, rympies, gedigte en liedjies te luister wat deur die onderwyser vertel word en kan sekere gedeeltes van die storie, liedjie of rympie uitvoer.
  • Die leerling kan vrae oor persoonlike besonderhede beantwoord.
  • Die leerling kan prente in 'n logiese volgorde plaas en die idees in volgorde hervertel.
  • Die leerling kan prente op plakkate, temakaarte en in boeke bespreek.
  • Die leerling kan voorwerpe beskryf volgens kleur, grootte, vorm en hoeveelheid, met die korrekte woordeskat.


Hierdie werkboekie is slegs in PDF formaat beskikbaar.

Bladsynommers word nie ingesluit nie.


11 Bladsye


Contact us

Connect with us

About Us

Anri

Miss

Anri Dempers, our founder, is an educator passionate about creating positive change in education. Miss Anri understands the challenges teachers face daily. Her vision for Miss Anri's Classroom stems from a genuine desire to simplify educators' lives and amplify the impact of their teaching. Our team is a dynamic blend of experienced educators, tech enthusiasts, and creative minds. We're united by a shared commitment to excellence in education and a genuine love for what we do.